Die klein skooltjie met die groot hart!
   



Dokumentasie
V
ind al ons registrasievorms en ander dokumentasie om af te laai.

Registrasievorm


Die volgende MOET aan die aansoekvorm aangeheg word en by Lochnerhof ingehandig word.
1. Gesertifiseerde afskrif van leerder se geboortesertifikaat
2. Afskrif van kliniekkaart (Slegs aansoeke vir Gr. RR, Gr. R)
3. Afskrif van nuutste Munisipale rekening (bewys van adres)
4. Afskrif van ouers se ID dokumente of Gesertifiseerde afskrif van hofbevel wat voogdyskap of wettige aanspraak op sorg bevestig (waar van toepassing)
5. R350 aanvangsfooi per leerder 


Inligtingsboek